fbpx

The Heart of Helderberg Arts Festival is a local arts festival that strives to become one of South Africa’s largest arts festivals. This festival is not just a local show. The HvH brings together Scenes, Talent Competitions, Writers, Painters, Dancers, Musicians and many more to engage and promote the community and the arts. There will be several stalls with a beer garden that will provide entertainment during the festival.

More info at: https://www.quicket.co.za/events/165429-die-hart-van-helderberg/#/

Die Hart van Helderberg Kunstefees is ‘n plaaslikke kunstefees wat daarna streef om een van Suid – Afrika se grootste kunstefeeste te raak. Hierdie fees is nie net ‘n plaaslikke skou nie. Die HvH bring Tonele, Talent Kompetisies, Skrywers, Verwers, Dansers , Musikante en vele meer bymekaar om die gemeenskap en die kunste te betrek en te bevorder. Daar sal verskeie stallietjies wees met ‘n biertuin wat tydens die fees vermaaklikheid sal bied.